Dienste

gallery/wifi_landlik

Kommunikasie Infrastruktuur

 

Omdat Kyknou Net oor n Individuele internet kommunikasie lisensie beskik kan ons ons eie netwerke neersit en konneksies maak wat vir die algemene IT besigheid of diensverskaffer nie moontlik is nie. Dit is van die lê van optiese kabel tot koordlose netwerke  wat oor kilometers strek.

gallery/waentjegehakweb

Internet Beskikbaarheid?

 

Kyknou Net het ooreenkomste met die meeste diensverskaffers in die land. Ons kan op n oog opslag kyk watter dienste  is tot jou beskikking. Ons bied basies enige diens en waar daar nie dienste is nie, kan ons alternatiewe stelsels voorstel.

 

Kontal ons gerus en ons kyk watter dienste is in jou omgewing

gallery/wifi

Selfoon versterkers

 

Goeie Kommunikasie is 'n noodsaaklikheid vir veiligheid binne jou huis. Baie huishoudings sit sonder opvangs binne die huis met geen kontak tot nood dienste as hul dit nodig het nie.

 

Ons verskaf DIY selfoon stelsels wat u self kan installeer en jou die nodige sein kan gee . Die koste is ongelukkig hoog omrede die tegnologie so duur en jonk is.