gallery/gkyknoulogo_small

Buiteland 

onder see kabels

Suid Afrika se internet konneksies na die buiteland hardloop meerendeels via kabels onder see. Die link na die webwerf gee jou 'n idee hoe dit tans lyk en wat is die toekomstige  lyne wat gelê gaan word. Ons gebruik tans die link via Angola, Brasilie en dan na die VSA. 

https://www.submarinecablemap.com/#/submarine-cable/south-atlantic-inter-link-sail

 

Satelliet

Verskeie satelliet aard stasies is reg oor SA opgerig.  Die nadeel van satelliet verbindings na die buiteland vs Fibre is die vertragings tyd. 

Nuus

2019  Frogfoot en DFA Lastmile 

2019  Waverley plaza Optiese vesel asook Waverley 

2018 Infracto Last mile , Valhalla Centurion Fibre en  WIFI

2017 Openserve verskaffer 

gallery/network-1015625_640

Vinnigste Internet roete na die VSA en Suid - Amerika.

Onder kontruksie

gallery/space-580084_1280

Onder kontruksie

gallery/ipad-606766_640
Nuwe Fibre beskikbaar

Onder kontruksie