DSL

Vir DSL internet benodig jy n Telkom lyn, as jy reeds oor 'n Telkom lyn beskik kan ons jou Internet teoreties binne 'n dag verskaf

.

Oranet se DSL lyn kapasiteit wissel. Die inkomende "breeband" lyne se spoed is vanaf 4 meg tot  20 meg. Afstand vanaf jou perseel na die sentrale speel n groot rol.

 

Orania se telkom lyne is baie kwesbaar vir krag onderbrekings en weerlig, maar ek moet meld dat die Telkom tegnikuste baie behulpsaam is. Maar dit is belangik dat jy die DSL fasiliteit via Oranet uitneem vir spoedige diens. 

 

Oranet bied "uncap internet" via DSL

 

 

WIFI

Die 2de beste opsie is via Oranet se WIFI netwerk. aangesien daar geen Vesel (fibre) in die omgewing is nie, hardloop ons dienste ook op die DSL lyne wat saam gebondel is via VPN.

 

 

Orania Silwer Paket

 

Silwer 50 = R300 - Onbeperk tot 50 gig, daarna beperking op spoed*
silwer 100 = R600 - Onbeperk tot 100 gig, daarna beperking op spoed*
silwer Cap200 = R1200  Onbeperk tot 200 gig, daarna beperking op spoed*

 

* 4Meg lyn afwaarts / 0.5 meg - 1Meg opwaarts

 

FIBRE

Oranet wag tans vir goedkeuring vir die oprigting van sy eie infrastruktuur van die Dorpsraad om vinnige bandwydte beskikbaar te stel en in te bring

 

 

 

Pryse

NoORD Kaap - Orania