Satelliet
Onder kontruksie
SELFOON VERSTERKERS
Onder kontruksie
Vinnigste Internet roete na die VSA en Suid - Amerika.
Satelliet is een van die betroubaarste konneksi opsies wat bekend is vir min onderbrekings en kan basies in enige plek in SA geinstalleer word. Spoed wissel van 2 meg tot 10 meg afwaarts. Dit is 'n duur opsie.
DSL is 'n alternatief vir optiese vesel (fibre) waar optiese vesel nie beskikbaar is nie. Vir DSL benodig jy 'n Telkom koper telefoon verbinding. Aflaai spoed van 2 Meg tot 40 Meg is beskikbaar afhangende hoe ver jy van naaste Telkom sentrale is. Die nadeel van DSL, is omdat kabels van koper is, is dit baie sensitief vir weerlig. Diefstal van telkom lyne beperk verder die diens. Oplaai spoed maksimum 1 meg. Ons het egter die vermoe om meer as een DSL lyn saam te bondel om groter oplaai spoed te gee.
Kyknou.net se diens maak gebruik van die vinnigste roetes tans beskikbaar omdat sy kabels direk met die VSA en Europa verbind. Ons voorsien ook data-dienste deur die Openserve, DFA en Frogfoot-infrastruktuur.
Wifi nodepunte is beskikbaar in Centurion en Noord Kaap ( Orania). Spoed wissel van 2 Meg tot 20 Meg. Ons help ook met WIFI repeater opstellings.
WIFI
3 G / LTE
Ons bied tans nie 3G data pakkette aan nie, maar kan u van toeristing verskaf wat jou sein wel sal versterk om 'n beter data spoed en sterker sein sal gee in die huis of kantoor. Besoek www.cellphonebooster.co.za vir meer inligting. Ons het ook buitemuurse 3g/ LTE modems wat lang afstand data versending doen - ideaal vir swak sein in stede of gebruik op plase.
2019 Frogfoot en DFA Lastmile
2019 Waverley plaza Optiese vesel asook Waverley
2018 Infracto Last mile , Valhalla Centurion Fibre en WIFI
2017 Openserve verskaffer